Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay Hernandez | |
Geboortenaam | Javier Manuel Hernandez Jr. |
---|---|
Geboorte | 20 Februarie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jay Hernandez (gebore 20 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday Night Lights (2004), Hostel (2005), Hostel: Part II (2007), en Suicide Squad (2016).